filmov
tv
KYK: My f** Marelize!

Показать описание
'n Video van 'n vrou wat met 'n fiets teen die doelpaal op 'n rugbyveld vasry het Suid-Afrikaners Woensdag laat skaterlag, veral oor die uitroep aan die einde! Die video is wyd op sosiale media versprei.