Brand in Du Toitskloof-berge deur sterk wind aangevuur
Показать описание
Die brand in die Du Toitskloof-berge in die Wes-Kaap is oornag deur sterk wind aangevuur. Huise en privaat eiendom is nou in gevaar. Die brand het Dinsdagmiddag ontstaan. Video: Verskaf