Spoegwolf - Berge (Official)

preview_player
Показать описание
©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024
Berge (Album) is beskikbaar 7 Junie 2024

Vervaarding deur Spoegwolf
DOP: Damiane van Reenen
Live Footage: Eric T Graham
Editing: Damiane van Reenen
Assistant: Hugo Brand

Spoegwolf is
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit

BERGE
Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
Music & Arrangement by Spoegwolf.

Lyrics
daar kom ’n rustigheid oor my
soos ’n afperiode
of na die opgooi
die son as jy alleen is
die see as jy stukkend is
ek dink dis wat ons kry
voor jy sag word
voor jy ophou skop

ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge

daar lê ’n wereld tussen ons
en hulle steek kerse aan
maak asof ons aan kan gaan
kom ons sê dat ek okay is
dat jou flikkering ’n boodskap is
ek dink aan jou sekondes hier
voor ek sag word
voor ek ophou skop

ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge

ek het jou soos my swaard van been
in die doderyk ingedra, alleen
ek weet daar is baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh

ek het jou soos ’n boot van been
tot die bodem van brein gesink
ek weet daar’s baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh

ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Fok julle weet net nie hoe om kak musiek te maak nie...julle rock🎉

phillippage
Автор

Dit raak stil diep binne my as ek na julle ouens luister .... you change lives !!

ipuntsmart
Автор

This song means more than you can imagine to most. Thank you Danie once again for sharing your voice to carry us through the best and the worst of times

romacronje
Автор

12 albums in 12 jaar op die standaard. Wys vir my enige groep in die wêreld wat dit kan doen.
Julle is "freaks of nature" en ons love julle vir dit.

vstadens
Автор

Super, groeten uit Holland, Schevenigen.

woutvink
Автор

Die beste in SA glo dit of nie.Dankie Spoegwolf vir sulke goeie musiek.

KeanoKoen
Автор

Danie, Jys my Hero ! ⛰️
Jou realiteit is nog net my drome
jy inspereer my om te streef na my drome
Ek wil soos jy wees !

call_me.ananda
Автор

My dag is gemaak. Dankie vir julle musiek!

Bergie
Автор

Die snit hou my rustig, anders kriewel die skerpioene, dank u:
- Skei •
Die stadigste, wreedste dood...
Nie soseer die vrou,
magteloos deur sommiges uit"gejou"
Ek staar vreemde kinders agterna,
skimme van myne.
Hulle vee los hare vinnig,
sonder om te dink, agter hul ore.
Dit is my nou so elke paar dae beskore.
Sjarmant hulself in spieëls uitkyk.
Van dié oomblikke sal my ewig ontwyk.
Vee voor eie deur.
Kalmte verskeur.
Oë nat.
Hart vol.
Vuiste bol.
Tevergeefs.

ConradSnetler
Автор

Absolutely in awe met julle talent!!!! Love elke noot, elke woord xxx Julle is TOPS

Nieskas
Автор

😮😮😮 legends!!! Julle stel nooit teleur nie.

roccoboyce
Автор

Amazing lyrics en so 'n beautiful song, jul musiek is awesome!

artarianotes
Автор

Goeie musiek, geen doef doef!!
Dankie dankie.

Nico-ejyl
Автор

Beste Afrikaans band ooit waneer tree Jule weer in Paarl op

mcglashnadams
Автор

Ek is mal hieroor!! 😍 well done met die nuwe album 🤩

amecoetzee
Автор

Die is net absoluut hoendervleis.
Spoegwold delivers again and again and AGAIN!

kenan_davis
Автор

well done julle! sien uit vir die vol album! 🥳🥂

desireedebeer
Автор

So baie dankie vir jou kuns, julle sing soooo mooi

Asat
Автор

Nou dit is musiek vir die siel. Dankie julle

morneolivier
Автор

Absoluut Befokkies!!! 🔥🔥🔥

Ek weet die nuwe album gaan ń moerse sukses wees🙌🏼. Wens ek kan julle Saterdag by Daisy Jones Bar sien.

Don-tojc