Ons Koning kom

preview_player
Показать описание
Hierdie video is 'n gewilde aanbiddingslied wat na Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) vertaal is. SAGT verskil baie van gesproke tale, deurdat dit 'n ander grammatika het, die ruimte rondom jou gebruik en nie op klank staatmaak nie.

Hierdie video is vervaardig in samewerking met Dowe Familie Kerk.
Рекомендации по теме