Ons Koning kom

preview_player
Показать описание
Ons Koning kom - met woorde vir saamsing. Juanita du Plessis
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

every time I hear this song my heart just grow bigger for our Lord Jesus he is wonderfull so are we all

fransietopf
Автор

Wie is hier wat die lietjie luister terwyl hy/sy die kommentaar lees👌🎶🎶🎶❤️🔥🔥. Met warm liefde van Namibia 🇳🇦. Hy kom om ons te haal🙏😇. 18 Oktober 2020

poplapgriffiths
Автор

Juanita du plessis, U is Koning Jesus se regterhand in die Konningkryk, pragtig, baie dankie en God's Blessings.

daniehenning
Автор

I don't understand the words, but still enjoy the song. That's the power of the Holy Spirit in her music.

ricky
Автор

Gaaf! mooi ook die zuid afrikaanse taal! God is goed! laten we hem wereldwijd prijzen!

veiligewoning
Автор

So weird. Sang this song at church on Sunday for the first time ever and now it pops up in my feed 😯🙌

fuzzybunny
Автор

WONDERFUL INSPIRATIONAL SONG AND MESSAGE FILLED WITH LOVE AND LIFE IN OUR SAVIOUR - HE IS INTERCEDING FOR ALL OF HIS PEOPLE WORLDWIDE AND PREPARING TO COME AS SOON AS GOD GIVES CHRIST THE SIGNAL ♡

lynnestockil
Автор

Ons is lief vir jou God!
Dis amazing om te sien hoeveel Afrikaners in Jesus Christus glo!Ons heilige almagtige jesus!

shanrihorn
Автор

this is amazing GOD IS AMAZING AND IF YOUR READING THIS YOU SHOULD NOW GOD LOVES YOU 😚😚😙😘😘😙

landiehuman
Автор

Ek is van suid afrika en dis mooi song en ek het dit op gr r gehoor en die lietjie loop saam mety 30 jaar 😚😚😍😍

lisa-mariequirk
Автор

Thank you it is wonderful to be able to listen to you here in Milton-Georgia-US

yolandahuysamen
Автор

Heerlijke muziek🎶🎵👍
Thank God for Juanita DuPlessis!👏

FamilieBeer
Автор

'n Paar jaar gelede was ek bevoorreg om Upington Huis vir Bejaardes se Skouspel by te woon. Plaaslike kunstenaars het opgetree. Dit was asemrowend en is daar afgesluit met ONS KONING KOM. Dit was ongelooflik....almal het saam gesing, die trane het geloop....ieder en elk het opgestaan en almal se hande was is die lug. Dit was so wonderlik om dit te ervaar.

estellecompion
Автор

so lekker om ons hemelse Vader te kan loof en in my kamer, waar ons, stil stil groepe bymekaar maak, hier in Saudi Arabia waar ek probeer skool hou! en dit met Juanita se engel stem! dankie dankie vir jou!!!

robertwilliammuller
Автор

Tannie jy is so waar God se mondstuk direk uit die hemel wat mense se harte aanraak en n verandering in soveel mense se lewens en harte en gees liewe Jesus tannie van hoogte tot hoogte vir tannie...Edwina Hendricks

eddiehendricks
Автор

Amen God is groot Amen kom ons loof en prys sy heilige Naam

pietavanheerden
Автор

Amen God is groot hij houd van iedereen op de aarde ook van de mensen die niet in hem gelooft maar hij zorgt goed voor ons en somegen. Mense

juliemwanobe
Автор

I love you GOD..
I am 14, i can't wait to be with you lord.

lynetteswarts
Автор

Pragtige lied deur 'n pragtige Christen vrou!

lowveldfarms
Автор

Ik vind het prachtig dat onze talen zo op elkaar lijken

peterromkes