David Kramer en V.I.T.O. - Stoksielalleen

preview_player
Показать описание
Hou vas - hierdie gaan waarskynlik jou nuwe gunsteling tune word. Wat gebeur wanneer jy 'n Namakwa geur aan 'n David Kramer treffer maak kleef. Iets besonders - dis wat. David Kramer en die kletsrymer van Namakwaland, V.I.T.O. het nuwe lewe in die lied, Stoksielalleen geblaas.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Kan nie glo dis alweer 7 jaar terug, onthou dit soos gister

ambervdp
Автор

Ons roep hom Afrikaans. Hierdie is hy op sy beste. Kry n helse "smile"op my gesig as ek dit luister.

januscontractors
Автор

Brilfreakinjant. Halleluja aan Coenie de V wat hierdie projek geinisieer het!

rynomeyer
Автор

Wow - ek is mal hieroor. Bring sulke memories terug toe ek nog na die song geluister het as hoorskool laaitie.

renierlombard
Автор

V.I.T.O ek moet se dis n befokte song, kan nie op hou smile ni..die song gee my woema..

giandromaasdorp
Автор

Baie geniet. Bly V.I.T.O is so trots op sy taal.

lauravandermerwe
Автор

Al te lekker! Hou van die rap daarby... gee nuwe lewe soos bo genoem. Well done V.I.T.O

mmef
Автор

vito nice 1 with david kramer who would though it with be lke this never though yu would make a song with david kramer yur a insrireing

heinrichtitus
Автор

waat n baie leker song om op te dans....heerlike music

paulsochop
Автор

Bravo Vito, jy bring 'n vars briesie na 'n musiek video wat al sy glans begin verloor het.

georgecapril
Автор

trots om te se dat ek daai namakwalander ken. GO VITO!!!

erinduplessis
Автор

Lekker om te hoor !! #NetStoopid   #NetRap   #NetAfrikaans

hermanstoop
Автор

Where can I find the original song video I can’t find it anywhere

xinyavanrooyen