David Kramer - Meisie Sonner Sokkies (Music Video)

preview_player
Показать описание
Vintage 1980's David Kramer performing his breakout sokkie hit.
Meisie Sonner Sokkies comes off the album Klassic Kramer.

Listen to the album here:

►Subscribe to David Kramer on YouTube:

►Follow David Kramer online:

Filmed in Namaqualand.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Keeping it alive in twenty twenty-five!

Mrthomasotter
Автор

I don't speak Afrikaans, am of an English-speaking South African background but I love this. It always comes up on my spotify and I can’t help but listen to it

jakobhopfer
Автор

I have seen David perform live in Stellenbosch at a Villersdorp Round Table outing and at The Waterfront in Cape Town. I am an eighty year young English speaking Saffer who thoroughly enjoys David and all the older TV shows, such as Nommer Asseblief, Jan Spies, Tolle van der Merwe and the rest! We have an amazing and beautiful culture here in our Western Cape and our spirit will never be destroyed by politicians!

johnbeck
Автор

Die man, het n' groot impak gemaak op ons afrikaners. n' Mens kan nie na die musiek luister en nie teruggevoer word na een of ander historiesse dae in jou lewe nie.

GROOT kunstenaar.

mizmera
Автор

I remember buying this record in the late '80's!?
Love it.

barbarajennings
Автор

My grandfather could not wait so that can let I listen at this song I know all the words out of my head because of him

RocheKido-ozgj
Автор

What a lekker song to dance to, which I do, and quite often too!! Just love the beat!

bernice
Автор

Your story's, your music. You are amazing.

proserve
Автор

Ek is nou al vir dekades in die buiteland en soms onthou ek van al die jare terug. Ek was so 11 jaar oud en ek en my beste vriend Niel het in 'n konsert deelgeneem in die skool op Uniondale en David se "Stanley en die koei"- liedjie opgevoer (David het op die kasetspeeler saamgesing). Snaakse besigheid. Die Here weet, ek mis die ou dae soooo baie, die mooi dele. Ek hoop ek kan weer eendag Suid-Afrika toe kom. 'n Mens beplan, maar dit is die Here wat elke stap van die weg bepaal. Dis warm trane wat oor my wange rol ... van dankbaarheid ...

oostenryker
Автор

Dankie vir die lekker musiek oom David!

chrisvangass
Автор

David Jy is Briljant! Die woorde is asemrowend goed! Lekker Lekker! Groete uit LIma Peru!

toscabrutus
Автор

Wow al daai memories van my 2 week lank roadtrip deur die Karoo en Johannesburg na Limpopo waar ons net hierdie ge luister het. Kan nie glo dit was al so lank terug. Dankie David vir hierdie goue lied!

blccrfter
Автор

Ek onthou as kind hoe hierdie my gunsteling was, en elke keer opgewonde was as dit op die radio gespeel het. Legend.

Is dit nie nou 10 jaar terug wat daar 'n event by oppikoppi was vir David nie? Jis dit was ongelooflik.

kobus_n
Автор

DK beste musiek uit RSA. Nog n Classic van die Musiek Reus ❤❤

mymoenaissacs
Автор

Hierdie is n fokken cool song!! Legend man!

koosdoos
Автор

Wow ek het hierdie liekie van 1980 al is dit nou nie net lekker misiek nie!❤❤❤❤

Adtotheop
Автор

Love this. Laat my dink aan my pa. Mis jou pa.

michaelbotha
Автор

Refentse's version of this is brilliant...

seanonel
Автор

Iewers hie binne in my bokkie.
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ekke droom van 'n warm kersfeesdag
En n meisiekind sonner n sokkies
Nes n bicycle sonner sy klokkie
Nes n lollipop sonner sy stokkie
Nes n hoenerhaan met sy kop afgekap
Hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hie langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klop hie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos n bok wat bler
Want die verlange hou nooit oppie
O waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot geluk
Dan staan sy
Dan staan sy hie langs my
Dan staan sy
Dan staan sy hie langs my
Iewers hie binne in my bokkie
My hart klop soos n toktokkie
Ja ekke droom van n warm kersfeesdag
En my meisiekind sonner n sokkie
Waai windjie waai
O die dae gaan verby
More kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hie langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
O bokkie met die blou doek op jou koppie

ashleyfernandez
Автор

Wat is die David Kramer storie? Is daar 'n biografie of autobiografie in die handel beskikbaar? Jou onskatbare bydrae moet vir nageslagte bewaar word!

christoels