Engel Hemel op Tafelberg

preview_player
Показать описание
Karen Zoid & Kurt Darren
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ik kan het meeste verstaan, prachtig!

Folkert.Cornelius
Автор

Oppad werk toe luister ek die song en dink dadelik aan my skoonpa. Hy’t sy struit teen kanker verloor in 2022. Ñ groot verlies vir ons. Ek mis hom.

cfleroux
Автор

Moet erken ek was nie 'n "fan" van Karen nie maar deesdae begin ek al meer besef watter amazing stem sy het. Die lied saam Kurt is iets wat ek oor en oor luister.You go gIrl

heleengouws
Автор

Totally amazing, cannot stop watching this video.  Karen and freaking amazing combination I want

cindylancaster
Автор

Hy het die mooiste stem n eare vriend n engel uit die hemel natanieel jy is awsome

rinaduplessis
Автор

I used to go and and watch KZ in Melville 20 years. A long time to be in love with a woman

Ezra.emerson
Автор

Mooier as mooi... twee van my gunsteling Afrikaanse liedjies.

danielle
Автор

Ek mis altyd hierdie tipe konfytjies - dit is mooi! xxx

IC-OLD
Автор

Ek love daai klavier klank, die vrou speel stunning.

rouaanjewaskiewitz
Автор

From The Netherlands thanks for a wonderfull song. We were in South Africa on holiday and I heard Karen op youtube. I'd like to get the cd's of The Republiek of Zoid Afrika.

renedewit
Автор

beste bass lines wat ek in n lang tyd gehoor het. NICE!

diekeyser
Автор

Pragtige lied! Maak my sommer verlang na Suid Afrika hier uit engeland!

estiepiet
Автор

sit op my bank, drink n brannas en luister na die engel wat sing....baie mooi

janniestroh
Автор

Awesome, more please ...
More collaboration’s

paulamos
Автор

Wonderlike musiek. Karen Zoid is so talentvol.

Domhangairt
Автор

Die grooste Afrikaans mooiste mooiste ek lief dis lied mooiste digkuns se Afrikaans

Bozewani
Автор

So lekker om te luister noudat ek hier in Sjina werk

theflammiferofwesternesse
Автор

So pragtig! So mooi! Herinner my aan my kinderdae. #commercia

biankepotgieter
Автор

BaJaai Mooi! My en Bokkeloo se song! Maak nog...

flytalk
Автор

uitvoerproduk-- as hierdie in USA bemark word is dit eerste dag n hit.

johandeklerk