filmov
tv
'n Anker vir die siel

Показать описание
Riekert Botha neem lesers op ’n reis van vergifnis, verlossing, hoop, liefde, God se heerlikheid en die ewige lewe in ’N ANKER VIR DIE SIEL. Hierdie volkleur-dagboek se 366 dagstukke herinner lesers aan God se nimmereindigende genade en krag, want selfs in ’n verskriklike storm bly God ’n anker van hoop.