filmov
tv
2025 03 02 Van Vrees na Vryheid

Показать описание
Stel jouself die toneel voor: ’n boot kom aan wal. Die dissipels is waarskynlik nog besig om uit te klim toe ’n man skielik vanuit die grafte verskyn. Sy hare is deurmekaar, sy liggaam vol wonde, sy oë wild en desperaat. Mense het al lankal hom oorgelaat aan sy eie lot. Hy leef tussen die grafte, verwerp as gevolg van sy toestand en stoksiel alleen. Maar op hierdie dag verander alles. Vandag ontmoet hy vir Jesus Christus.
Hierdie ontmoeting verander sy lewe vir ewig. Dit is ook die boodskap vir ons op hierdie dag: Wanneer ons Jesus werklik ontmoet, maak Hy ons vry.
Hierdie ontmoeting verander sy lewe vir ewig. Dit is ook die boodskap vir ons op hierdie dag: Wanneer ons Jesus werklik ontmoet, maak Hy ons vry.