Wêreldklas sportsentrum vir Oakdalers

preview_player
Показать описание
'n Wêreldklas sportsentrum het die lig by die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal gesien.
Dit was moontlik gemaak deur die betrokkenheid van instansies en borge wat die beheerligaam met dié besluit ondersteun het. Die projek het op 12 Mei 2014 begin en die amptelike opening van die fasiliteit is op 13 April 2016.

Рекомендации по теме
join shbcf.ru