filmov
tv
Oakdale Bulle wy wêreldklas sportsentrum in

Показать описание
Die splinternuwe wêreldklas sportsentrum by die Hoër Landbouskool Oakdale word Woensdag 13 April amptelik ingewy.
Suid-Kaap Forum het 'n paar Bulle van die skool gevra om die toerusting te demonstreer en die biokinetikus, Adriaan Jansen gee 'n kort verduideliking daarvan.