ADAM - Goud (OFFICIAL VIDEO)

preview_player
Показать описание
iTunes:

CD:

Goud:

(Verse)
Jy staan hier voor my, Wat kan ek se
Is dit moontlik, Dat ek jou so lief kan he?
Na wat ons deur was, Staan ons nou sterk
Ek het bly wonder, Gaan ons ding werk?
(Chorus)
Jy Oral waar jou hande vat, Alles wat jou lyf aanraak
Verander voor my in, Goud, Goud, Goud, Goud
Jy Alles wat jou lippe raak, Alles wat jou hart van praat
Verander voor my in, Goud, Goud, Goud, Goud
(Verse)
Dis nooit te laat nie, Het jy gese
Ons moet bly soek, Wat ons hart wil he
En toe besef ek, Ek is net stof
Want sonder jou, Brand my lig dof
(Chorus)
(Bridge)
Jou liefde is ontelbaar duur, Nooit te koop of ooit te huur
Ek pas dit op soos Goud, Goud, Goud
(Chorus)
~Musiek & Lirieke deur Hugo Ludik
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Kyle has the best voice. He is the leader in this boy band

johanvandermerwe
Автор

Amazing verby... Julle musiek het altyd n manier om my dag te maak... Hou aan met die GREAT songs..

jaen-marekritzinger
Автор

Ek kry nie genoeg van hierdie liedjie nie :-)

CHRISTlAANVANRENSBURG
Автор

Ek kry nie genoeg van julle nie! Kan nie wag vir 4 Julie nie!!! Super excited om julle te

Mariska
Автор

Wow dis beyond awesome!!!! Julle outjies KOOK!

adriaanroets
Автор

Geat song
Well performer and GREAT production
Love it.

Generex
Автор

Is hierdie malodie in Maj en die akoorde Minor scale?

louisdupreez
Автор

Grappig dat met een beetje oefening Afrikaans zo snel te volgen is voor een Nederlander. En de taal is zoveel logischer. Waarom krijgen wij op de middelbare school niet twee of drie per jaar les in Afrikaans? Nu is het het ondergeschoven stiefkindje terwijl het zo herkenbaar is en inzicht geeft in taalverandering. Dit is het Nederlands over twee eeuwen in Europa ;-)

rvroi
Автор

ILAN VAN STADEN ARMAND HOFMEYR RIAAN BENADE

sarel
Автор

anyone who has guitar chords on this? please help me out :D

jasfertiu