filmov
tv
Die Hemelkind - Jakkie Louw (akoesties)

Показать описание
Geseende Kersfees 2022 julle.
Die hemelkind gebore soos voorspel
Hy is die heerhys die imanuel
En blye engel koor wil ons juig en sing
Hy is die heer dis hy wat redding bring
Hy is die lig hy is die betlehem ster
Die wyses kom van heide en van ver
Kom ons buig voor hom hys christus hys die heer
Hys god se seun ons middeliaar en steun
Kom gee jou hart en lewe net voor hom
Glo aan sy naam word nou sy eindom
So sing dit saam in die hierdie kersfees tyd
Hy is die heer vertel dit wereldweid
Die hemelkind gebore soos voorspel
Hy is die heerhys die imanuel
En blye engel koor wil ons juig en sing
Hy is die heer dis hy wat redding bring
Hy is die lig hy is die betlehem ster
Die wyses kom van heide en van ver
Kom ons buig voor hom hys christus hys die heer
Hys god se seun ons middeliaar en steun
Kom gee jou hart en lewe net voor hom
Glo aan sy naam word nou sy eindom
So sing dit saam in die hierdie kersfees tyd
Hy is die heer vertel dit wereldweid