Torings TV Reeks

preview_player
Показать описание
Afrikaans drama from the early 90's created by Paul C. Venter as a sequel to his series Konings.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ohhh man we used to watch this series as a whole family from our neighbors as we didn’t have a tv then…

lakuntakinte
Автор

Een van die top 5 afrikaanse reekse ooit dit was totaal 'n meesterstuk gewees

jhvdwalt
Автор

Sad that they keep on removing the series from Youtube. All South Africans needs to see this

vb
Автор

Het jy dalk Konings ook? Ek soek die titelsnit asseblief. Dit was eenmaal op YT, maar dit blyk nou weg te wees. Baie dankie!

RocheWalkerPetersen
Автор

Kan Jul die episodes asb op YouTube laai Groot asseblief🙏

desireevisser-knjq
Автор

Jis dankie vir hierdie! So uitstekende temalied!

nielliebenberg
Автор

Het iemamd asb nog die reeks ek kan hy dit weer vir ons oplaai Dankie

theohanekom
Автор

Onthou nog hoe Santi vir Dolf se... "mens trou nie met jou sussie nie"
Sjoe, dit was nou a LOVE TRIANGLE!!

starfish
Автор

Ek het nog nooit die eerste paar episodes gesien nie - Konings is my absolute gunsteling Afrikaanse program.

mundusuys
Автор

waar kan ek die volle episodes kyk? as dit nie op is nie, laai dit asseblief op! sommer ballade vir n enkeling en die binnekring en al die ander ou reekse sn ook

riconel
Автор

Seisoen 1 was konings. Die is seisoen 2.

cory
Автор

hi waar kan ek die series kyk weet iemand dalk

NicoGermishuizen-hinv
Автор

hi daar weet jy dalk waar ek die series op dvd kan koop

nicklewis
Автор

Waar kan n mens die Hele reeks op You Tube Kyk asb

timothyvanderwesthuizen
Автор

Ek is albei mal oor Konnings dit inspireer my baie en self Torings ook nou soek ek Episodes van Konnings 1 tot 20 en Torings 1 tot 10 aseblief

kosieschoeman
Автор

Wens mens kan die ou store weer kyk ek miss dit groot geword saam daai ou afrikaans store

jacobspetrus
Автор

Konings was n meesterstuk. Torings, not so much.

cjodendal