Beautiful Lies - Anita (Briel)

preview_player
Показать описание
Anita (Briel) – “Beautiful Lies”

Gekomponeer deur Anita Briel.

Vanaf die solus-sewe Renown N 1391 uitgereik in November 1965.
Op die keersy is die snit “A Letter To Heaven”

Anita, gebore op 16 Julie 1949 in Kaapstad, is natuurlik die dogter van die legendariese sangpaar Frans en Sannie Briel. Sy woon op die plaas De Groot Boom net buite Burgersfort in die Limpopo provinsie van Suid-Afrika.
Рекомендации по теме