Klipwerf - In the Mood_( REMIX )

preview_player
Показать описание
#trending #afrikaans #afrikaansemusiek #electronicmusic
#remix #remix2024 #electronicmusic

Original Song:

Hoop julle geniet hom
Enjoy!

Van out!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

LOVE Soek nog!! Hierdie mag nooit tot 'n stop kom nie!!!!

Cruise_Destinations
Автор

Jis nee my maat jy kan hom maar lekker stoot... eke verlang terug.... Hou so aan! Klipwerf het net so 'n byt gekry ;)

stefanvanderwesthuizen
Автор

Dankie dat julle ons ou generasie aan die brand hou💕

martinviljoen
Автор

Awesome maak my sommer lus en dans met die besem die hele aand 😂 laat my dink aan my groot word jare met die boere musiek

mariseesterhuizen
Автор

Gooi hom!!!! Dans so lekker hierop❤❤❤❤
Maak nog

Imma__baby
Автор

Topie Supermooi 👌 groetjes Bertie uit België

bertiegerrits
Автор

Vrek Lekker!!! maak my verlang!! Gooi nog sulke lekker "partietjies"!!!

charlross
Автор

Yes champs hoori jy moet gaan kyk klipwerf het 'n nuwe CD uit daars 'n paar songs daar wat jy lekker sal kan remix
Die nuwe in the mood of boesmanland of midnight special of sweet Maria

JPDuToit-bwie
Автор

Klipwerk het nog altyd 'n lekker beat.... nou het dit net daai ekstra by gekry vir die jonger klomp om dit ook te kan geniet hehehe

Charlotte-ovxz
Автор

Wow dink aan di ou dae leke song hoor😊

adelleventer
Автор

Dans ek dan nu vas of los ek weni meeee 😂😂

CharneMuller
Автор

Lekkerte van die is jy hoef dit eintlik nie te mix nie. Dit is al klaar gedoen....

jpnoordman