Klipwerf Orkes - Wie se kind is jy

preview_player
Показать описание
Klipwerf Orkes tree "Wie se kind is jy" op. Wie se kind is jy is beskikbaar op Klipwerf se nuutste album "Hantam Gatskop".

Klipwerf Orkes word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

als ik dit hoor ben ik weer in zuid Afrika ik was er met de SS Rotterdam in 1967 cruise 80 dagen rond de wereld Kaapstad Durban port Elisabeth dan naar Bombay India geweldige tijd komt nooit meer terug

bertusmaasvander
Автор

Heerlijke muziek, daar kun je niet stil bij blijven zitten. Groeten vanuit Amsterdam-Nieuw-West.

lidymakkinje-vonk
Автор

Die arme ou wat daar by die posbus sit het seker n babalaas. Mooi liedjie, my gunsteling

valborchardt
Автор

I am English speaking i was married to my late wife who was afrikaans.
I just loved the afrikaans way of life.
Klipwerf you guys are Tops.

peterwebb
Автор

Die liedjie heet die allerbeste voorbeeld van enigheid, en die laaste oorblywende goedheid in'n breukdeel van die mensdom - dit mag dalk vir ander simpel voorkom, maar ek word elke keer aangeraak in my diepste, verste binnekant waar nog net ek al was, en ook maar baie min - slegs as ek na die lied luister, besoek ek weer daai plekkie - ek hou juis die plekkie binne my afgesper ligjare ver weg van enigiets en enigiemand, kompleet en al onaangeraak deur die ongoddelike hede waarin ons as mens onsself bevind - en in die plekkie ver weg van realiteit, sonde, hartseer, pyn, wellus, haat, kwaad, rugstekery, en nog verder weg van die bewussyn, gaan besoek ek my oorlede Mamma... word ek dan weer kind, en gee Haar in retrospek weereens vir oulaas 'n drukkie - en vir daai kortstondige oomblik van onskuld te midde die eweige gestrompel van die sinlose hede en realiteit, glo ek dat daai plekkie ver weg van alles, die hede is... en sal ek dan glo dat ek werklik my Moeder nog een keer vashou, en net nog een keer 'n kind kan wees in Haar Moederlike arm's greep... DIE REDE daarvoor is die verblywende herrinneringe wat my besoek asof dit gister was waar ek en my Mamma na werk en skool sal skuurdans soos twee lawwe vriende op die liedjie (wat elke maal op herhaal geplaas sou word), totdat ons albei lendelam is, en skoon vergeet het van die lewe en sy verantwoordelikhede...
totdat ek skielik 'n ontnugterende slag hou ontvang van realiteit in die hede wat soos 'n skoolklok my herinner dat die tydelike oomblik van kortstondige geluk, vrede en gevoel van vryheid nou klaar is.

lourenshurter
Автор

My hart verlang nou na die karoo - Loxton, Carnarvon, Williston...

jooste
Автор

Ptagtig! Liefde en groete uit LIma Peru!

toscabrutus
Автор

❤I am an Indian guy from kzn I love these guys

neerannaidoo
Автор

Mal oor boeremusiek.
Klipwerf die beste !

michaelboucher
Автор

So trots op my mense se musiek, bruin en wit!

JW-lgkw
Автор

Die pomphandel is die beste! Dankie ek het dit so geniet...musiek van die hart..

suzanneberger
Автор

I live in Norway.. and this makes me happy everytime I listen to this cause it reminds me so much of my country...As messed up as people think we are ...we are beautifully mixed and diverse and such an amazing blend of cultures that somehow come into ONE....Be string SA and dont let people divide you by showing you colour....WE ARE MUCH MORE THAN COLOUR..WE ARE AFRICAN ❤🏉

berniebaatjies
Автор

Ons het groot geword met klipwerf en is nt in ons bloed

dianachoruwa
Автор

vir almal wat nou buite SA is ek wil net se.. hier is net weereens een van die baie dinge wat julle op uitmis.. glo my SA is nog net so lekker soos die mense in Calvinia nou uitwys.. die video is die beste ooit!!!!

ashlulita
Автор

Klipwerf orkes a legend in our time the best of the best i enjoy their music can listen for hours.❤❤❤❤❤

madmike
Автор

Die hoenders sal nie slaap so mooi derick alldays

Derick-jw
Автор

Dit is baeie mooi en te minste kan ons saam dans julle is n ster

potjiegeere
Автор

Verlang nou so vir Suid-Afrika... Sien uit daarna om te kuier met my familie wanneer dit weer vakansie tyd is.

estie
Автор

Daarshy eks n 17 jaarige seun en trots om te se ek luister graag boeremesiek 

warpigkotze
Автор

This group is great. they all look so happy in what they do. Their body language tells it all.Die beste van Boeremusiek.Ek hou julle mense baie.

cresta