filmov
tv
Jy is my Liefling: 9 Junie 2013 (Voorskou)

Показать описание
Ons wys weer wat gebeur het toe die nuwe Liefling aangekondig is. Dan gaan besoek ons haar waar sy saam met die ander akteurs en sangers repeteer vir haar rol in die Staatsteater. Ons sien ook hoe hulle op die verhoog repeteer. Dan breek Liefling se grootste dag aan - die opening van 'Liefling, die Musiekblyspel'. Lika Berning loer by haar in net voor sy op die verhoog moet gaan. Ons wys grepe uit die Musiekblyspel se eerste vertoning en sien hoe die wenner van hierdie kompetisie gevaar het. 'Liefling, die Musiekblyspel' speel in die Staatsteater tot en met 30 Junie 2013!