Jy is my Liefling: 2 Junie 2013 (Voorskou)

preview_player
Показать описание
Dit is naelbyt-tyd. Die finale 3 dames word aangekondig. Die spanning loop hoog want vandag word die nuwe Liefling aangekondig wat teenoor Bobby gaan speel in die Staatsteater in Pretoria. Daar is verskeie take wat hierdie 3 dames moet doen, onder andere moet hulle teenoor Bobby toneelspeel en ook sing. Gaan hulle senuwees dit hou? Dan word die nuwe Liefling aangekondig. Is sy die Liefling wat jou hart gesteel het?
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek wens net kyknet kan full shows op sit sodat mense soos ek wat nie in SA bly nie ook kan kyk.

TheRaubs
visit shbcf.ru