Tess E. - Kan Jy Hoor ( Amptelike Musiek Video)

preview_player
Показать описание
Singer - Tess E.

Written by - Tess E.

Mixed and Mastered by Razer

Featuring : Delton Basson

Edited & Shot by Delton Basson and Franklin Floris

Facebook: TessE.

Instagram : tesse_sa

Tik Tok : tesseofficial

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

2025 en nogsteeds een. Van die beste afrikaanse liedtjies❤❤🔥🔥

meheinozimri
Автор

die song nogaltyd na aan my hart ❤❤( jy's die beste )

Lutviya-ff
Автор

Ek wens meer mense kan na jou musiek luister. So talentvol! Dis verseker een van die beste Afrikaanse liedjies wat ek sover gehoor het.

djmccawofficial
Автор

Absolutely stunning. Virrie Burg ja, vir Afrikaans ❤❤

ChantallMiggel
Автор

sonder much effort, naturally n masterpiece, mooi my man tess, absoluut beautiful

michaeldowns
Автор

One of the finest afrikaans tracks that has ever been dropped

craighadams
Автор

2024 en ek het weer die song op Kom soek❤

PorchiaLinders
Автор

my oukie het nou sopas gese ek moet hierna kom luister 😍en eks nie spyt nie 🔥🔥

melissabester
Автор

Good man joh hoekom word julle nie raak gsienie julle maak goeie music love die song

lilwave
Автор

Awesome Song, fell in love with it from the get go, Stay Fabulous & Blessed Young Lady‼️ There's more in Store 🔥💯❤️

elroygertze
join shbcf.ru