Fazel feat Brinley - Baba Ek is Lief Vir Jou (Lyric Video)

preview_player
Показать описание
The Lyrics of Baba Ek is Lief Vir Jou
By * Fazel feat Brinley *

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
- Youtube: J&D Entertainment
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#JDEntertainment

■■■■■

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes 
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Afrikaans my moeder taal ek is trots op my taal🤟👌💕💞❤️💝🤩😍😘

sophiavanwyk
Автор

Love your music ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ keep on with your music god bless you and your music 🎉🎉🎉❤❤

JohannaGaingos
Автор

My girl told me to listen to this song and let her know how it is...I love it and love her more
Liefde s al wat ons nodig

randixa
Автор

i love this song it means alot to me and my sister we have been through alot🥺🥺😍😍

shaunfischer
Автор

Die song laat dink goet mhn Dankie brah 👍

stevennamubeb
Автор

(Is jah)Nou die een, is vir al die motjies daar buite en al die outies met harte(Salute)
(Uh)Hulle sê "Liefde is n gevoel tussen 2 mense"Wees lief vir haar met jou hart en gedagte
Kyk hier, Moet dit nie doen
Vir die eer van ander mense,
Mah doen dit vir liefde,
My bru en doen dit lekka
Nou sit haar eerste en jou
Braz laaste, klink n bietjie
Lousy mah is waar(nah)
Nou trek haar nader en
Soen haar op haar flippen
Wange en sê haar "baby
Girl, Jy is my laaste"
Dis net woorde,
Eenvouding om te sê,
Ek is lief vir jou, Dit
Klink easy (neh)
But jy moet verstaan
Ek bedoel dit as ek dit sê
Soe jou trust is al wat
Ekke flippen kon hê
Baba, jy is special en
Ek kan jou nie compare
Meisie soe kaal hand
Soos jy is khk rare
Ek swear (is jah)
Jy's n perfect goose
Oulik en sexy (...)
Kyk hier baby, Ek like nie
Vir flippen pick en choose
But Ek gaan vir jou kies,
As ek moet
Soe kyk hier, Ek gaan
Maar vir eers groet
(Is jah)salute
BABA EK IS LIEF VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
BABA, EK IS HIER VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
BABA, EK GAAN FIGHT VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
BABA, EK GAAN STAAN VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
(Uh)Sonder jou, gaan
My haart nie klop nie
By jou gaan ek bly, gaan
Jou nie alleen los nie
Julle wat haat, Die(...)
Gaan nie flippen stop nie
Hy gaan nie stop nie
As ek kwaad is, Sê boeta
Gaan ek na haar vir stilte
En as ek met haar is, Sê
Boeta, Voel ek vlere
Eerlike sproke, Daar bestaan
N ding soos Ware liefde
As j dit nog nie ervaar het nie,
Boetie vra vir my (ekke)
Recognize, Jy my baba
Far, far(lekke)
Visualize, Ek gaan haar troos
Se net daii is verseker
Ek is saam haar orait
Sal weer flippen wang
Dai mooi oë, Kwaii gesig
En dai sexy tone
Kyk hier, ek is nie
Hierso vir kompitiesie
Ek kom haal dit nou bru met
Ń clear flippen visie
Clear visie my bru,
Van ekke morsie nie, soe
Assblief kyk hier blom(nxa)
Kyk hier, moet nie haat nie
Baie van my verhoudings
Ht al geflippen fail soe
Baba vat my hand, kyk hier
Kom ons loop die mile
Jy het oë wat blink, My
Boeta soos n deel van my
As ek kon sou ek haar steel
En bru en verwyn
Jy sien my bru, Ek like haar
Van sy is plaat ol die aarde
Trou meisie(is jah)Met n
Klompie flippen waarde
Met ekke my boeta dan
Speel Ek die flippen kar
Soe julele kan mah verder
Praat(nah)
BABA EK IS LIEF VIR JOU
EK SÊ DIT, BOEDOEL DIT
(MMM)
BABA EK IS HIER VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
BABA EK GAAN FIGHT VIR JOU
EK SE DIT, BEDOEL DIT
BABA EK GAAN STAAN VIR JOU
EK SÊ DIT, BEDOEL DIT
(MMM)
ENJOY🥰

Namibia
Автор

Die song is my oukie se fav song en hy het gese dit is sy fav song van hy kan baie relate met elke woord.

luzaanludwig
Автор

Dankie Dai man vn in di aand dan kyk ek na di song maa Baie danki vir julle song mn

alfonzomcdilling
Автор

Baba ek is life vir jou ek is n mens wat Afrikaans praat

welfrieddraghoender
Автор

I just sorted out mhy relationship with this song ❤❤❤

EthanAdams-ji
Автор

My bf told me to listen to this❤this sng means alt😅

Totallynt_shedel