filmov
tv
Die Trein Na Pretoria - Neels Steyn

Показать описание
Een van die bekendste en gewildste Afrikaanse liedjies van ouds skitterend gespeel deur die konsertina-legende Neels Steyn! Vanaf die langspeler "Die Goeie Oue Tyd Met Neels Steyn" uitgegee deur Juweel (LSJ 12-212) in 1959.
Cornelius Petrus Steyn is gebore op 8 Augustus 1926 in Brakpan. Hy was lid van legendariese orkeste waaronder diè van Arnout Malherbe, Oom Hendrik Susan en Nico Carstens. Daarna het hy vir dekades lank ons vergas met sy eie orkes. Saam met die kitaarmeester Chris du Toit het hy een van die gewildste Boeremusiekliedjies ooit gekomponeer, nl. "Outa In Die Langpad". Neels is oorlede op 31 Julie 2017.

Die Trein Na Pretoria
Die Trein na Pretoria
Trein na Pretoria: Hartseer Storie
Die Trein Na Pretoria
Die Trein Na Pretoria
Trein na Pretoria – Duet met Petro Engelbrecht
Sonder om te groet
Trein Na Pretoria
Trein Na Pretoria - (Afrikaans And English Lyrics)
Trein Na Pretoria (Key: OR Cmaj) Die Briels
Juan Boucher - Trein
Die Trein Na Pretoria
Trein na pretoria Onnies
Trein Na Pretoria
Trein na Pretoria ~ Die Strydom Broers
Die Trein Na Pretoria
Só jodel Die Briels nog
Die Trein Na Pretoria - Neels Steyn
Die Grafsteensangers - Die trein na Pretoria. 02.
Trein Na Pretoria
Die Trein Na Pretoria
Die Trein Na Pretoria Deel 2
Trein na Pretoria - Die Biltongkerwers
Koe-Koe-Roe-Koe
Комментарии