Pinkster Koortjie Medley - Pinkster On Heels 2019

preview_player
Показать описание
Die woord van die Here sê in Handelinge 2 dat, toe die dag van die Pinksterfees aangebreek het, was almal eendragragtig bymekaar!

Die volk was in eenstemming, deur een gees deurdronge, in eerbied voor God...en hulle almal is vervul met die Heilige Gees krag van God, wat hulle bemagtig het om groot en wonderlike dade te doen.

Mag die Heilige Gees Krag van God u siel verkook, net soos die dag van PINKSTER!!!

As u nog nie u CD of DVD het nie, kry dit nou deur ons te skakel of whatsapp op 083 647 1688.

#PinksterKoortjieMedley
#PinksterOnHeels
#DagVanPinkster
#DisDieWonderwerkendeKragVanDieHere

Videography by: Marcelle Nathanson at Video Xcellence
Sound Engineering & live recording by: Eugene Gino's Prinsloo at Unigma Promotions
Lightning Engineering by: Jp Ridgard at Offspring Productions
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Since I've been in the US when I feel homesick I just listen to this song and then dance and everything is fine again 😅

tauhiranakerdien
Автор

Eks so Bly ek Keni n ane God ni, dis net di Here❤️👏

PamelaExford
Автор

Tht drummer and bassist on fire 🤝🤝🤝🤝🔥🔥🔥🔥🔥

chriswilken
Автор

I love you crystal Josephs all the way from Namibia. May God bless you keep u in his hands bless with beautiful songs for us his children.

florithabeukes
Автор

Hallelujah! Hallelujah Die God's vrou se steem ....wou het n salfing u tell my op dag vir dag Dankie.

roshidavanzyl
Автор

Hou aan die Here, hy is allees, my mense in Jesus

itsallabout_shayn
Автор

Vrou van die Here, jy het n magtige salwing. Dankie dat jy toe laat dat die Here jou gebruik . Die band en Sangers is net so vurig💥💥💥

azurazee
Автор

Hallelujah!!!! Pinkster is die beste!!!! God bless you my sister 🙌🌈
I love the drummer...Shalom Green...Gemeentes here papa... Philadelphia Maritzburg 😁🤙🏽

joshuamarais
Автор

n Hele potjiekos van my favorite koortjies🔥😇

marlonvanrooyen
Автор

Ek het n rede vanmore om die Here te dien 🙏🏽🔥❤️

mphoapril
Автор

Favourite singer❤️❤️❤️.may God bless you ❤️❤️❤️

deejaylebo
Автор

Dankie, Prys Sy wonderlik naam.Dankie vir Godlike gawes wat hierdie dogter Crystal uit U hand ontvang, om ons U kinders te bemoedig.

reginasmith
Автор

Ek hou van julle se song, ways van Namibia Tsumeb❤️❤️❤️❤️❤️

itsallabout_shayn
Автор

Gotta Praise Him, our Father GOD is way to Thank you for Jesus for salvation 🙏🙏

michelleherbst
Автор

Pinkster op sy beste!👏👏
Glory vir Jesus!

elmarywitbooi
Автор

Glory to God.
Amazing Pinkster medley! 🙌🏼🙏🏼♥️

rasaadadams
Автор

Wow Justin jy loop hoog leier al die pad uit hopetown

andreplaaijiesscott
Автор

God bless you Crystal May God use you more

celesteengelbrecht
Автор

I Love this song, God bless you Crystal and your entire band 😍♥️

natasharenecke
Автор

Amazing music and atmosphere, this is real authentic pinkster want to purchase the live DvD and CD, please leave the contact details

johndavids
welcome to shbcf.ru