Dewald Wasserfall - Elektrisiteit

preview_player
Показать описание

Director: Christian Wolf
Male Lead: Francois Chapman
Female Lead: Nathanya Chapman
M&H: Chantelle Botha
M&H Assistant: Willem Terblanche
Camera Assistant: JT Ferreira
Grip and Lighting: Riaan Hanekom
Bestboy Shannon van Aswegen
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

5 jaar trug en ek luister nog steeds dit is goed

LindzeydeJongh
Автор

~Het my gunsteling liedjie geword, dankie Dewald.

dieuwe
Автор

Love die song!!! Luister dit tenminste 6x per dag. Dis my wekker en ringtone kry net nie genoeg van dit...❤😍

winitataljaard
Автор

Die beste song ooit
👌Love you songs Dewald Wasserfall

cjnieuwoudt
Автор

Ek het so lank gewag vir die song. Glad nie teleurgestel nie! Eerste keer wat ek dit gehoor het op Jacaranda het ek hoendervleis gekry! 😍🥰

charlizecoetzee
Автор

Awesooommmeee!!!! Ek is so trots om n Afrikaner te wees. Afrikaanse musiek is die beste musiek wat jy ooit sal hoor. Ek luister hierdie liedjie oor en oor en oor. #AfrikaanseMusiekIsAmazing

jessy
Автор

Ek en jy ons is ok sonder elektrisiteit. Wow love die liedjie

margarettina
Автор

Dit is so snaaks vir Suid-Afrikaners en relatable.

Niki-
Автор

Yoh! Wat 'n uitstekende video. Perfek vir die liedjie

TheJnWChannel
Автор

Goeie werk, die song is uitstekend gedoen en die perfekte woorde is gebruik. Die video is ook awesome Afrikaans is lekker 🙌🇿🇦

aaronuithalermusiek
Автор

Eish been looking for this finally got it😭😭😭🔥🔥🔥🔥🔥🤞🤞

johannematsatsule
Автор

Really amazing music video and I liked the rythm.

alxdrkgn
Автор

Afrikaanse Vibes op sy beste WHoop whhoop

diettmarheydenrych
Автор

My kerel is engels verstaan skaars afrikaans maar hy love die song en dit het hom n paar afrikaanse woorde geleer

sunecunningham
Автор

Amazing😍😍😍😍😱so lank gewag😍😍😍die beste van al mal😍😍😍⚘mal oor die song ... omw ek love die song😱😱❤🔥great werk

shevonnevantonder
Автор

Fantastiese video!! Love dit. Mal oor die look en mood wat hierin geskep is!

kaleidodigitalphotography
Автор

Love die song! Def een van die bestes❤️✨

taylorbadenhorst
Автор

Why is this not available on Apple Music!!??

richard
Автор

Is die video rated PG of 18. Want dis hoe ek en my vriendin verstaan

machaylaels
Автор

flippen hel...dewald kan maar. hoop ons kry nog meer binnekort!

hugofourie