Ruhan du Toit - Monumentaal

preview_player
Показать описание

Executive Producer - Johan C Venter for Coleske Artists
Production Manager - Johan C Venter
Directed shot end edited by Christian Wolf
Additional photography by Marius Gerryts
Camera Assistant Hanru van Zyl
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie vir Suid Afrikaners wat nog hoop het en geloof in God.

hennievanniekerk
Автор

Die Nasie van ons kan nie val nie! Ons God is groot.

kaasbraofficial
Автор

We built this country on the spilled blood of Christian farmers🍎🙏💐💜

sampielouw
Автор

Fantastisch lied dat recht doet aan de monumentale geschiedenis van de Afrikaners! Hou vol in God’s licht!

andriesras
Автор

My hart breek vir my volk! Jul moet bekeer terug na sy wette! Onse vader sal weer tot ons redding kom, alle eer aan Hom alleen!! Ons nodig Hom en net Hy alleen sal ons hierdeur kan dra, NIEMAND anders! Shalom broers en susters!

MrArmysarge
Автор

Ik weet niet hoe ik hier gekomen ben maar wat een prachtige song is dit. Gelijk andere songs geluisterd en ik ben opslag verliefd!! Wat een stem! Groeten uit Nederland

laclaireluna
Автор

Wat een prachtig nummer! Mooi om de Zuid-Afrikaanse geschiedenis te zien. Warme groet vanuit het vaderland.

zaankantertje
Автор

Put God first and trust in Him it's the only way... He IS in control... Thank you Jesus

robynnemills
Автор

Brendin Horner .... R.I.V

Ook al ons ander afgestorwe Boere! Boer voort in die Hemel! Boer voort!

dirkbekker
Автор

nie net hoendervleis mooi om te weet dat jy een is wat ons Afrikaaners kan laat sien waar ons krag en leiding vandaan kom.Daar is hoop vir ons Afrikaaners....mense ons moet net weer kan opstaan soos ons voorvaders en terug draai en ons lewens en ons harte oop maak voor God en weer kan wys dat ons n EENHEID kan wees en deur weer God in ons lewens te kry en op te staan en Hy sal en is nog altyd vir ons daar.Eks trots om te se ek nog n afrikaaner en glo in ons Geskiedenis. Great song

pieterhorn
Автор

Met hoendervleis en trane in my oë is ek ontsettend dankbaar vir God dat Hy ons beskerm teen alle rampe en onheil. Seën jou huis, jou grond, jou besittings, jou geliefdes, vriende in Jesus naam. Spreek goedheid en liefde en vergifnis oor jou vyande. Kom ons maak Suid-Afrika weer heilige grond. 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

willievanwyk
Автор

Ons sal weer wees moet net terug draai na God... Want hy is in beheer!!!

rachellelubbe
Автор

You are monumental too... Greetings from Germany!

TheSommersonnenwende
Автор

Erinnert mich an das Völkerschlachtdenkmal in Leipzig aber auch an das Baurnkriegsgemälde von Tüpke in Bad Frankenhausen. Der Clip ist emonmtional beeindruckend.

ralfgoertz
Автор

Zo leuk om als Nederlander dit te zien :)

ilsekoole
Автор

Maak my trots om 'n Afrikaner te wees ! Hou vas aan God mense. Hy is in beheer!

Choose_Jesus_Today
Автор

Dankie Ruhan, jy maak my weer trots, op my herkoms, my geskiedenis. Ons buig nie die knie voor Baäl nie!

bastianbakkes
Автор

Great Song: We are a PROUD folk with a PROUD history!!!

jacodevnik
Автор

En geloof, hoop en liefde bly oor. Maar die grootste hiervan is die liefde!

Jou liefde vir die taal, musiek, ons meer as dit....onse Liewe Vader, bring weer hoop en waar daar hoop is, is daar geloof!

Dankie Ruan....en dankie Here...vir Ruan.

TheBliksempie
Автор

TROTS OM SUID AFRIKANER TE WEES !! Dankie Ruhan - Hy is in beheer, hoe kan ons stil bly..

quintinterblanche