filmov
tv
Afrigtingspanne soortgelyk aan dié wat Springbokke afrig, Seg 1 - PRONTUIT | 15 Julie 2019 | kykNET
Показать описание
PRONTUIT – SKOLERUGBY – SEG 1 – 15 JUL 2019
Afrigtingspanne soortgelyk aan dié wat die Springbokke afrig.
Die afgelope paar jaar is dit nie meer net ‘n onderwyser of twee wat skole se eerste rugbyspanne afrig nie. Afrigtingspanne soortgelyk aan dié wat die Springbokke afrig – van skop- en verdedigingsafrigters, tot voltydse mediese dokters, diëtkundiges en fisioterapeute, is deesdae ‘n integrale deel van skolerugby. Om van die groot beurse en kontrakte vir seuns nie te praat nie. Is dit ‘n goeie of ‘n slegte ding? Dr. Louis Holtzhausen is ‘n voorste sportgeneeskundige wat betrokke was by professionele rugby. Hy was ook in 2012 die amptelike spandokter van die Suid-Afrikaanse Olimpiese span.
The last couple of years there has been a marked change in the way in which schools appoint coaching staff for their first rugby teams. Nowadays schools have choaching staff to rival the Springboks in addition to dieticians and full-time medical staff on call to tend to the young players’ needs. Not to mention the amounts of money offered to some of these boys from local and international clubs. Is this scenario a good or a bad thing? Dr Louis Holtzhausen is an expert in the field of sport science and treatment and has been involved with professional rugby. In 2012 he was the official team doctor for the South African Olympic team.
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!