Skole wat spelers koop, Seg 2 - PRONTUIT | 15 Julie 2019 | kykNET

preview_player
Показать описание
PRONTUIT – SKOLERUGBY – SEG 2– 15 JUL 2019
Skole wat spelers koop.

Skolerugby raak toenemend professioneel met skole wat spelers sogenaamd koop en plaaslike unies en oorsese klubs wat dit ook doen. Ons gesels oor die toenemende professionele aard van skolerugby. Sielkundige probleme soos angs en eetversteurings is volgens kenners ‘n wesenlike gevaar by jong sportsterre.

School rugby has increasingly been becoming more professional in the manner in which players are “bought” and offered contracts by local and international clubs. We chat about this trend and the effects thereof on young players.

---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме