filmov
tv
“Hereksamens is matrieks se volgende uitdaging”

Показать описание
Pretoria, 19 November - Twee onderwysorganisasies is bekommerd omdat die departement van Basiese Onderwys nog nie bekend gemaak het wanneer vanjaar se matriekleerlinge hereksamens gaan skryf nie. Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie en Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum sê leerlinge wat vraestelle wil of moet herskryf, sal dit moontlik nie betyds kan doen om volgende jaar universiteitstoelating te kry nie.