Vraestel lek in agt provinsies uit

preview_player
Показать описание
Pretoria, 18 November - Matriekleerlinge sal eers vroeg in Desember weet of die tweede Wiskundevraestel in sekere onderwysdistrikte, of selfs landwyd oorgeskryf moet word.
Die vraestel het uitgelek enkele ure voordat die eksamen Maandagoggend geskryf sou word. 'n Student wat vir 'n organisasie sonder winsbejag werk, het dit aangemeld nadat leerlinge hom gevra het vir hulp met 'n vraestel. Die departement van Basiese Onderwys het forensiese deskundiges aangestel om die oorsprong van die lekkasie te bepaal.
Amptenare het ook die Valke genader om strafregtelike klagte te ondersoek.
Рекомендации по теме
join shbcf.ru