Dozi - Dit Is Ook Maar Hier (Vrede - Album Bekendstelling)

preview_player
Показать описание
Geniet hierdie lewendige opname van "Dit Is Ook Maar Hier" deur Dozi by sy Vrede album bekendstelling. Die video is opgeneem by Back to the Blus in Hartebeespoort.

Regisseur:
Michael Van Zyl

Vervaardigers:
CoolerBox Brothers

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjieskrywers:
Stef Kruger

Liedjie publikasie:
EMI Music Publishing (South Africa) PTY LTD


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek verlang nou huistoe! Terug na my Moederland Suid Afrika. Dankie Dozi

ernaheider
Автор

Dankie Dozi jy is n legende welkom terug jou Ma se liedjie nalaatskap wat sal ons kinders moet onthou

hesterbreed
Автор

Ai Dozi ou maat hier van af Australia, pragtige lied, vat so bietjie aan n mens

hendrikgbotha
welcome to shbcf.ru