Juan Boucher - Teenoorgestelde Liefde

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

jou stem is beter as rose ...nou dis wat mens noem n geskenk van dankie my lewe gered met mooi ware woorde.KLA

pieterrvanderwesthuizen
Автор

Die tiepe musiek is net wat ek nodig het. Beste afrikaanse kunstenaar nog.

thisisrandoms-a
Автор

Mal oor jou musiek. Dis asof die woorde wat jy kies direk met n mens se siel praat❤

chaneklue
Автор

Musiek wat praat met die hart en siel van liefde...

thinusbrits
Автор

Julle is tops onthou ek wil he julle moet lewe. Ek is jammer ek moes jou gebruik want jou musiek het my deur gedra en dit het net gevoel dat ons twin flames is want wat jy soek soek ek ook maar ek sal nou op hou SA is joune ek weet jy sal hom op pas jy en ons boere sal weet wat om te doen my God se liefde is oop tot ander en wat ook al julle besluit moet ander lande Respekteer want ek sal julle nie los nie. Ons het dit gebou 'n man en sy Vrou. Twee klippies skuur glad teen mekaar. Verloor om weer te wen it is al yours met liefde van ons Hemelse Vader

sharonsusanvanderwatt
Автор

Mees down to earth star in SA. Great guy, great video!!

loepiedeloep
Автор

Ek sal nie omgee as hy een van my gedigte wil sing nie. Die man is amazing.

nigelniksch
Автор

Amazing 'Juan' jou musiek is stunning! stunning! stunning! Van dag 1 af is ek verlief op jou musiek en op jou...jy maak my my hart ongelooflik klop as ek na jou shows ga kyk en met jou gesels.

cindyoosthuizen
Автор

Teenoorgestelde liefde is so mooi diep song, dankie vir jou mooi musiek Juan.

cindyoosthuizen
Автор

Stunning song, my gesin is my hele💛🙏🙏🙏🙏 lewe

ancoisnaude
Автор

This is why I love Juan Boucher #number 1 fan thank you for putting me in your music video ♡♡

amonenieuwenhuizen
Автор

Absolutely crazy oor jou Juan Boucher.!

veruschkajoleygrobler
Автор

Jy mag maar, vir my maak jy Afrikaans musiek kwaai en lekr hou voort met jou goeie musiek jy gaan nog ver gaan tjom.

dolfschnetler
welcome to shbcf.ru