Joost se brief – Laataand by Rian | S2 | Ep 9 | kykNET

preview_player
Показать описание
Amor Vittone deel met Rian die gesprek wat sy met Joost van der Westhuizen gehad het voor sy dood.

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Amor jy was saam my op skool in Fakkel . Maar jy is toe nou nie so engeltjie nie 😮😮

willemdejager
Автор

Amore is n ptagtige mens en sy het nie die behandeling verdien wat sy gekry het nie. Joost se familie het nie nodig gehad om in te meng en haar geld te vat nie. Joost se broer het nooit gewetk nie en was self deurmekaar met n afdraande lewe en steek toe sy neus waar dit nie hoort nie. Amore sou nooit haar kinders se geld vir haarself geneem het nie. Sy is vir my pragtig en spontaan. Dink nie sy is beter as ander mense nie

anitamileham
visit shbcf.ru