filmov
tv
Ma én Mej. SA-finalis: 'Hoe kan jy sê ek's nie waardig?'

Показать описание
Johannesburg, Gauteng, 2 Junie - Vir die eerste keer ooit staan getroude vroue en ma's die kans om as Mej. Suid-Afrika gekroon te word.
Die kompetisiereëls is vanjaar verander om dié vroue ook die geleentheid te gee om deel te neem.
Volgens die organisasie wil hulle meer inklusief wees en Suid-Afrikaanse vroue se diversiteit weerspieël.
eNuus se Eugenie Gregan het met die heel eerste finalis gesels wat ook 'n ouer is.