Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)

preview_player
Показать описание
Music Video By Schwabie & Henru Performing 'Goeie Ou’(Official Lyric Video)(©️2024 Dkoda)

Stream "Goeie Ou” Here:

For More Platforms Follow This Link/

Follow Schwabie Here:

Follow Henru Here:

Follow Dkoda Here:

Goeie Ou Credits:

Producer & Mastering Engineer:
Henru William Ekkerd
Writers:
Leon Henry Schwabie & Henru William Ekkerd

©️2024 Dkoda ( a sub division of Afrikaans Jol Musiek Groep )
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Lekker Boys. Ek hoop die video is oor n ruk een vam daai videos wat ek weer sien en sê:"Ek het daai video gesien voor hulle groot was". Sterkte en kap hom.

Автор

Wat n great song! Luister hier vanuit Schwaben gebied in Duitsland. Laat n mens rerig huistoe verlang! Great tunes julle!

endelstrydom
Автор

Lekker treffer. Dankie ouens Nou groot in New Zealand!

ejmatthee
Автор

Fantasties, dalk die beste song wat ek nog gehoor het

somedanktrailmixuwu
Автор

I don't have a clue what you are singing but this song makes me very happy.

ConspiracyArchives-ug
Автор

Al die mooiste meises is in Stellenbosch. To true

LOxMento
Автор

Cracking song don’t understand a word but love singing it 😂

seanlaw
Автор

Boys, gee my 5× tequilas en 3× rowwe bliksems en ek karaoke vir jou nou!!! Lekke song

ayres
Автор

Ou wi ookal jul dj is die beat en wa jul sing is on point.

gaminggaminglast
Автор

Great liedjie, ek deel dit graag met my pelle hier in Brisbane, Aus

joemoer
Автор

Goede song! Liefde vanuit Nederland! 🇳🇱

otherwize
Автор

Manne, julle het hier 'n bevarkte lekker song

riaanhamman
Автор

En al die mooiste meisies in Stellenbosch
Kon hom nie red nie, sy't hom alles gekos
Hart gebroke toe sy skielik verdwyn
Happy hour specials het gehelp vir die pyn

Ja, hy's 'n goeie ou, hy't net 'n slegte verlede
Hy dra nog swaar aan alles op sy gewete
As hy val, moet jy vang, as hy le, moet jy dra
Hy's 'n goeie ou, maar sy kort 'n man soos haar pa

'n Kalahari-kind het in daai dorpie beland
Ontmoet 'n man en hy dra haar op sy hand
Oom Freddie was 'n boer aan die Noordekant
Hy't gesê hy gaan haar liefhê soos wat niemand kan

Ja, hy's 'n goeie ou, hy lewe uit sy gebede
Sy vrou en kinders gee hom rede om te lewe
As hy val, staan hy op, as hy bid, sak hy af
Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was

Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was

Vrystaat Breker, Groot vleisvreter, Mond kort Peper
Hoop die bokke bring die beker
Hy's 'n man van sy woord, maar sy woorde is skaars
Jy sien hom net by die kroeg en die kerk se basaar

Ja, hy's 'n goeie ou, hy sukkel net met die tye
Hy kort 'n girl om op die plaas te kom kuier
As jy val, sal hy vang, want hy gee waar daar kort
Ja, hy's 'n goeie ou, maar hy bly te ver van die dorp

Ek ken 'n ou dra sy hart op sy mou
Hopeless romantic vanaf ek kan onthou
Eerstespan uit gedraf as kaptein
En na skool het dit alles verdwyn

Ja, hy's 'n goeie ou, sy ma se gunsteling kind
Hy sukkel om die regte woorde te vind
Hy's snaaks, uiteraard, altyd reg met 'n grappie
Ja, hy's 'n goeie ou, maar sy eerste liefde is rugby

Daar's 'n goeie ou in elke liewe dorp in die land
Gaan wees 'n goeie ou as jy weet jy kan
Ek weet dis moeilik, maar ek stel jou gerus
Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is

Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is.


Vir almal wat lekker wil saam sing! Julle is welkom.

MinuteMindset
Автор

Ek sit hier in George en kyk hierdie lekker liedjie..en daar is ons berge!goeie een manne

stephandiederiks
Автор

mensies julle musiek laat my hart actually stop en dan soos n bliksim storm vinnig klop. Ek sal hierdie lied trou as ek kon. Hou aan babes. Julle doen goed💃🏻💃🏻💃🏻🙌🏻

truelinsmith
Автор

Great song, een van daai wat jy oor en oor wil luister en elke keer geniet!🙌

JustU-bl
Автор

Julle kêrels is topklas ...blaas op!
Raak harte van goeie manne in elke liewe dorp ini land..God seen julle bois!

DianCronje-nxlq
join shbcf.ru