Jakkie Louw - Beautiful mens

preview_player
Показать описание
Hierdie is opnames wat Jakkie reeds in 2004 gedoen het op 'n album Hart vol bullets. Hierdie album is nooit uitgebring nie. Jakkie het 20 albums gemaak en elkeen geskilder en vir mense wat hy van hou. Beautiful mens gaan oor die mooiste mens in sy lewe. Hys tot vandag toe nog saammet haar.
Рекомендации по теме