filmov
tv
Elstorm - Rooiroknooi (Lirieke Video)

Показать описание
Baie dankie vir almal wat Rooiroknooi alreeds geluister het. Woorde kan werklik nie ons dankbaarheid beskryf nie.
Nou dat ons met ons eerste EP besig is, besef ons hoe beter hy kon geklink het as ons toe geweet het, wat ons nou weet. Ongeag, is ons baie trots dat ons Rooiroknooi ons eerste liedjie kan noem, en dat hy die Elstorm kettingreakie begin het.
Ons eerste EP kom beslis vroeg 2025 uit. Ons is verskriklik opgewonde oor dit, en daarna gaan ons begin om live te speel.
Geniet die lirieke video!