Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! [9 Feb 2025]

preview_player
ะŸะพะบะฐะทะฐั‚ัŒ ะพะฟะธัะฐะฝะธะต
๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ป๐—ฎ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฒ๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ ๐—Ÿ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ โ€“ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐Ÿต ๐—™๐—ฒ๐—ฏ ๐—ผ๐—บ ๐Ÿต:๐Ÿฌ๐Ÿฌ

Waar jy ook al is, skakel in by eKerk Lewendig vir โ€˜n regstreekse preek! Hierdie Sondag kuier ons saam met Stephan Joubert vanuit Psalm 25 waar hy gesels oor die tema: "๐˜๐˜ณ๐˜ข ๐˜Ž๐˜ฐ๐˜ฅ ๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜จ ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ถ... ๐˜ฏ๐˜ฐ๐˜ถ ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฅ๐˜ด!"

Sien jou aanlyn! #eKerkLewendig #Preek #Psalm
ะ ะตะบะพะผะตะฝะดะฐั†ะธะธ ะฟะพ ั‚ะตะผะต
ะšะพะผะผะตะฝั‚ะฐั€ะธะธ
ะะฒั‚ะพั€

Baie baie dankie Stephan vir boodskap Ek is sooo opgewen oor alles wat verkeerd is in hierdie land Ek het hierdie verskriklik nodig Soo mooi Hand.3:26

vanstraten
ะะฒั‚ะพั€

Here ek het U so nodig, maak my hart en gedagtis skoon en leer my U wil.

AnnieBester-eb
ะะฒั‚ะพั€

Baie dankie Geheue onthou dat ek die volg les en boodskap moet onthou

jacobavisser
ะะฒั‚ะพั€

Middag. Middag. Klank steeds swak. Dankie vir DIE BOODSKAP

siebertmarais
ะะฒั‚ะพั€

Dankie Stephan vir hierdie boodskap. Ek gaan nie meer selfsugtig bid nie ... Here onthou my. Amen ๐Ÿ™

betsconradie
ะะฒั‚ะพั€

K luister en STEM SAAM. KLANK BAIE SAG.

hanlievanniekerk
ะะฒั‚ะพั€

Wat n pragtige boodskap!
Amen! Amen๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

AnsieJacobs-hv
ะะฒั‚ะพั€

๐Ÿ™๐ŸปWat โ€˜n kosbare Boodskap! Baie dankie!๐Ÿ™๐Ÿป

MaryAnneTheunissen
ะะฒั‚ะพั€

Whow dankie Vader dat U my help om reg te onthou!!

NaomiLubbe
ะะฒั‚ะพั€

Dankie Stephan die boodskap was vir my. Here wys my U pad.

apretorius
ะะฒั‚ะพั€

Die klank was so 3 uit 5, maar dit neem niks weg van die boodskap

pieterwillemse
ะะฒั‚ะพั€

Klank oor di algemeen maar nou bbaaaaie sag

hanlievanniekerk
ะะฒั‚ะพั€

Baie dankie, ek weet dat Jesus elkeen van Sy kinders elke oomblik onthou en onderhou.

rinamarx
ะะฒั‚ะพั€

Here wys my U pad.. Wat n eye opener, ek het so verkeerd gebid. Dankie Stephan vir hierdie les

almalouw
ะะฒั‚ะพั€

Jammer ons kon nue hoor nie, sal wag vir podcast

maggiebrits
ะะฒั‚ะพั€

Klank baie baie sag. Sal maar 'n boostertjie moet kry om te kan hoor.

beebopwilliams
ะะฒั‚ะพั€

Hoe maak.ek as ek my 10 aan julle wil betaal asb๐Ÿ˜Š๐Ÿ˜Š

rynovanzyl
join shbcf.ru