silver de lange ft lise swart live

preview_player
Показать описание
suidoosterfees, arts cape teater 2019
melissa van der spuy keyboards, accordeon, m d
schalk joubert bass
kevin gibson drums
mauritz lotz guitar
woorde en musiek anton goosen (c) a g musiek/gallo
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Die koning goosen van nogaltyd af gooi hom in die rooi blessing dankie vir die leer 😎😎😎😎✌✌✌✌

harryleroux
Автор

Jy is 'n skitterende Juweel in ons musiekbedryf se kroon. Lank leef ons Anton !

LizeK
Автор

Aktivis. Ek was 5jaar oud en grootgeword in Aggeneys toe Ek jou musiek vir die Eerste keer hoor in 1985. Aktivis en legendariese Sanger en skrywer. Take a bow Mnr Anton Goosen. You made, and still shaping me....I find solace in your lyrics

mornefarmer
Автор

Ek is só baie lief vir jou, Anton Goosen. Baie baie. Jy is baie spesiaal vir ons as Afrikaners.

genenebruwer
Автор

Top artiest top wordt in België niet gespeeld ik vind hem top in corana leren kennen

jean-paulsermeus
Автор

Na al die plate, toekennings ens. is Anton Goosen dalk steeds ondergewaardeer.

gerrymchell
Автор

Ek laaik jou hemp!...en hierdie version met ilse!

charlheydenrych