Selfbeeld vs. Selfvertroue

preview_player
Показать описание
Selfbeeld vs. Selfvertroue
Ervaar jy probleme met jou selfbeeld, of met jou selfvertroue? Kom vind uit wat die verskil en hoe mens altwee areas kan aanspreek.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Louis Awerbuck

Wie is ek? het begin as ‘n weeklikse radioprogram met gesprekke oor menslike gedrag en sielkundige toestande. As gevolg van die luisteraars se navrae oor advies en verwysings het die Wie is ek? span die platform uitgebrei na ‘n omvattende webwerf, kontaklys (van medies professionele persone) en ‘n daaglikse LIVE gespreksforum waar professionele persone nog meer informasie, advies en wenke bied aan ons kykers.

Wie is ek? se doel:
Om jou te help om jouself en jou omstandighede beter te verstaan, of om by die regte mense aan te klop vir hulp.

Luister weekliks na die radio program - Vrydae 11:30 op RSG 110-104 FM

#wieisek #wieiseklive
Рекомендации по теме