Twak Praat Ep 1: Ricus en Hammie - 20 Jaar se Vriendskap

preview_player
Показать описание
Ricus Nel en Hammie Wessels se Podcast is uiteindelik van die been af in die heel eerste episode van Twak Praat. Die manne gesels oor hoe hulle na 20 jaar in die musiekbedryf steeds vriende is en glo dit of nie, elke liewe dag saam werk… Volg die twee manne op hulle Twak praat reis waar elke week ’n gas of twee sal verwelkom word op die Twak Praat bank en self bietjie sal Twak Praat.

Ricus Nel:

Hammie Wessels:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Geniet hom julle!! Van volgende week af lekker gaste.

ricusnel
Автор

Dis nou wat ons kort, lekker twak praat 😂😂 thanks julle, julle is amazing 👍

markboucher
Автор

Fantastiese program julle, eerste episode vreeslik geniet

SGGriesel
Автор

Julle dit is VREK snaaks! Dankie dat ons saam kan lag :)

BernicevanStaden
Автор

Ek het dit nou geniet! Sien uit na die volgende een!

CharlBez
Автор

Goeie dag rieki en hamster eks al baie jare a fan van julle, nou nie a viesies ene wat waai nie maar a ware fan wat pure plein afrikaans is, dankie vir die show ek en my vroulief sal julle altyd ondersteun, groetnes van sharlo live entertainment ❤🎉

Stringmaster
Автор

Hammie.... Jack of all trades, master of none, but oftentimes better than a master of one

CasKru
Автор

Ek hoop julle kan 'n keer julle ander helftes ook op die program hê 🤩

willemienmol
Автор

20:00 minute waar Siya vra om te sing kry ek mos nou lekker hoender vleis💯🙌... Daai moes groot oomblik wees.❤

johandutoit
Автор

Lekker julle twee, “twak” praat saam met goeie vriende en ‘n koue “ietsie” is ook een van my gunsteling tydverdrywe😉

EugeneNaude
Автор

Ja nee kyk my Bozzer ekt ook hard probeer om vir Hams te coach met BV's in daardie jare, te vergeefs. Dankie vir die bydrae mense kort net lekker chats...

PROPlive
Автор

Yes manne. Daar is n moerse lekker breakfast pie beskikbaar in Port Elizabeth. As julle n draai maak daar moet julle by Jaymor pies stop. Julle podcast is amazing

lukemillard
Автор

O julle dis nou lekker! Ek voel soos een van julle vriende so lekker gesels julle. Kan nie wag vir die nuwes elke week nie.

madiavanzyl
Автор

Ricus, het jy al saam Zak van Niekerk in band gespeel?

renegerber
Автор

Kan nie wag vir volgende week nie en oom Ricus moenie worry nie oom is nie die eengste een wat sukkel met engels nie want ek kom van die noord wes af en noord wes verstaan net twee tale afrikaans en die bosveld niks van die engels nie💯👌👍

Chandri-AnnGenis
welcome to shbcf.ru