Dodo Nyoka - Vroumens (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5)

preview_player
Показать описание

Volg Dodo Nyoka op sosiale media:

___________________________________________________________
Lirieke:

Vroumens jy moet weet
Dat jy intieme gedagtes
in my kop kom kweek

Jy steel my met jou gees
En jy neem my na plekke
waar ek niks sal vrees

En daar's rooiwyn wat wag wag vir die nag
En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was

Ek wil jou verf met al die kleure
Ek wil jou proe my Cabernet
Ek wil jou voel jou warm liefde
Oor jou skryf ja lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy

Jy skets met woord en mond
Iets so goed soos jy is dalk net ongesond

En ja Delila jy
Jy sal altyd jou sin kan kry

En daar's rooiwyn wat wag wag vir die nag
En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was

Ek wil jou verf met al die kleure
Ek wil jou proe my Cabernet
Ek wil jou voel jou warm liefde
Oor jou skryf ja lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy

Vroumens dis net jy
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dodo jy moet Vir seker Wen. Love jou jy is my gunsteling

lientjievandermerwe
Автор

Maak nie saak wie wat se nie. Dis jou liefde en jou roeping van Bo. Die Hemelse Vader het jou gebless met n tallent, moet dit nie laat verby gaan nie. Ons het meer talent in ons Moedertaal nodig. Moeder taal sien nie kleur of ras nie. Jys amazing. Mag God jou meer bless op die lewensreis voorentoe.

meriskalouw
Автор

The start of an AMAZING ARTIST.... bring the music bud. We need more of your voice please

Dalfs
Автор

Fantastic! This year I would not want to be on the jury! All 3 should win! Greetings from Germany!

TheSommersonnenwende
Автор

So jonk met so n stunning stem, sjoe!

sagesse
Автор

Moet se noudat ek weer kyk na jou performance verstaan ek nie die beoordelaars se kommentaar nie. Veral nie Corlea wat gese het jy het sag gesing in die begin nie. Was n great performance gewees. Daar was iets fout met haar ore gewees....

maritzabotha
Автор

This song represent all the browe tribe of south africa over recent America refugee camp

jefferynehale
Автор

Wow my hele lyf kry hoendervleis so mooi 🤩

biancaolivier
Автор

🌟Hoendervleis van kop tot tone. Dodo jy is amazing!

PeriwinklePotter
Автор

Ongelooflik! Dodo - jy is regtig amazing! Absoluut knapgedaan!

frikkie
Автор

Awesome, vergeet van kommentaar, vir ons hier buite, amazing❤❤

zeldadutoit
Автор

Well done dodo!!

Hoop jy wen die kontrak because rerig waar jy kan sing ons gesin se gunsteling..

jaunmarieb
Автор

Dodo jy is vrek goed keep up the good work ek kan nie wag vir die volgende song nie

gloudietisseur
Автор

I can’t wait for your album. Your voice touches the soul.

KrystleTemmerman
Автор

Sielvol gesing. Wragtag pragtag. My gunsteling, hoop hy wen.

Adri-ojyt
visit shbcf.ru