Patricia Lewis & Karen Zoid - First Time Ever I Saw Your Face

preview_player
Показать описание
Republiek van Zoid Afrika Volume 5 available on Apple Music / iTunes

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

People can say what they want about Patricia but she's got a lovely voice.

salzwell
Автор

And every now and again you come across a jewel, like this one ... thank you.

teaganmaher
Автор

Patricia's voice has aged surprisingly well. She herself has also aged quite gracefully, still retaining that bubbly personality most people loved to hate. Ek was nog altyd 'n moerse fan gewees van Patricia, maak nie saak hoe cheesey meeste van haar vroe hits is nie. My fav songs wat sy gesing het is Verewig en Altyd en Ek Het Nuus Vir Jou

ChristoAbrie
Автор

Everything Karen touches turns to gold 💛

jaredjoubert
Автор

Ek kon nog nooit van jou musiek hou nie.. maar.. JY het met 1 song my hart gesteel.. ek het die grootste respek vir jou van die dag af.. jy het n amazing stem.. en jy is n veel beter singer as wat ek ooit kon dink.. jy verdien veel beter.. eintlik die beste.

Groete lekke ou hennas

hendriengelhardtvanniekerk
Автор

Really enjoyed this episode. Patricia has such a soft side to her!

karinswanepoel
Автор

Karen Zoid is 'n ikoon. Sy sal lank na haar tyd nog lewe in ons harte en in ons sang.

gertvanzyl
Автор

Joh, kan julle twee nie maar 'n band maak nie man? Die was BEAUTIFUL!

MarkusRSA
Автор

Love and respect to both youxxxx Karen i have no your voice just does wonders. Patricia South African fans misses

deliciahenkeman
Автор

Jo jo julle 2 saam is amazing!!! Wow!

suegouws
Автор

KAREN ek kry GOOSEBUMPS vir elke ARTIST met wie jy COLAB.. Goodness... WAT EN ARTIST YOU ARE.... Ek moet een van my LIEDJIES vir jou gee om te Sing...RERAG!!!!

Unison
Автор

Karen jy het die mooiste stem in die hele wêreld hoe hoër jy sing hoe mooier sing jy joh

stevo
Автор

Let me be the first to comment in English: Beautiful

solomzimthembu
Автор

I know what it's name is going to be: Elizabeth lololol 😆 😂 🤣 🤪 😜 😅 😆 😂 🤣

PureWater-wc
Автор

Patricia het dit nog! Moet on petisie om haar op Afrikaans is Groot te kry?

diepietergaming
visit shbcf.ru