Jan Bloukaas & Karlien van Jaarsveld - Alaska (Visualizer)

preview_player
Показать описание
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Mense, onthou om die te like sodat ek elke keer ‘n notification kan kry om die song weer te kom luister.

lofi_
Автор

Amazing. Jy los n groot leemte. Rus in Vrede Jan Bloukaas. Jy het gedoen wat God van jou verwag het. ❤

cindygrobbelaar
Автор

Die man het geloof en godsdiens terug in my lewe gebring. Hy is waar hy moet wees

TheTheThewillow
Автор

Ek sal love om Karlien om die song live te sing

johanmatthee
Автор

Soos God se Wil geskied, ...ek voel jou hier by my en almal gaan saam hart bloei waarhede, die alaska jou liefde kom soek my elke liewe keer ...dankie

pw
Автор

RIP Jean! Jou musiek is legend net soos jy was!

TrevorFourie
Автор

RIP Jan Bloukaas ek gaan mis om nuwe musiek van jou te hoor

dominiquepiper
Автор

Ekt nie woorde nie, groot verlies. Rus in Vrede Jan😢

HesterWelthagen-vweu
Автор

Ek mis jou😭😭😭😭ons katte sal jou vir altyd lief he❤❤❤❤❤

LunitaBekker
Автор

My bra jy maak my wil aanhou music maak. Such a inspiration 🤜🤛

berserkbra
Автор

Net n foto van die begrafnis brief so great wees ons mis jou ons Harte het grys gate in ons kon Nie afskyd neem Nie .Maar ons respekteer die family Se besluit x Rus in Vrede jy is n hero baie van ons et terug gedraai GOD toe Rus in Vrede xxx

joexfitness
Автор

Ons sal altyd na jan bloukaas se musiek luister rus in vrede ❤😢sy musiek is net ʼn vibe en ek geniet die❤

Leane-whym
Автор

Damn! Just saw that this track was played on Radio Pretoria in Pretoria, South Africa!

RadiostatsApp
Автор

Awesome liedjie Jean en Karlien! Great dat ons jou nog so kan hoor sing🙏

hitbm
Автор

Hou baie hiervan, ons sal hom❤ onthou

bernedinekoch
Автор

Jy was altyd n ster en almal het van Jou shows gehou bra jys n ster want God het v Jou n talent gegee vir ons en v Jou en v hom want jy Kon daai talent goed reg kry dit was v Jou gemaak .En daai talent was dat jy almal geluk kan bring en v ons sing .Jy het dit gedoen .Jy het v God gewys jy kan .Soo het god besluit last jy Jou talent daar boo ook Kon dien bra .Rus En Vrede ou

mauriceheymams
Автор

Rest in peace my kat, jy was n Yster!

GeoffMuir-wn
Автор

Wow love die song. Die beste beats. Karlien jy moet meer sulke lekker upbeats try!❤

veronicabotes
Автор

Jean 😢 fok ek kani glo in 2 dae het ek n moerse aanhanger geword nie gan jou mis 😔 ons is sad maar ons weet jy kyk van bo af met een moerse smile ✌️💯

robbieniemand
Автор

Jou stryd was inspireerend. 25 man, maar jy het meer bereik as meeste en was in die diens van die Here. Rus in Vrede

theunsbonnet
visit shbcf.ru