Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]

preview_player
Показать описание

Song:
Written by Janie Bay & Danie Reënwolf
Produced by Dee Graaff Productions & Janie Bay
Mixed by Dee Graaff Productions
Mastered by Kelsey Mastering
Cover Design: Janie Bay

Music Video:
Concept: Janie Bay
Director: Janie Bay
DOP: Frits Visser
Editor: Frits Visser & Janie Bay
Makeup: Anna Pepper
Location: Rochelle & Ewoud Derksen

LYRICS:

VERSE 1
Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Eks 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê
(But if you lay still...)

Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Jy's 'n klein kombers
(You're a small blanket)
En ek sal stil lê
(And I will lay still...)

CHORUS:
Kom maar
(Come on)
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)
Hmmm
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)

VERSE 2
Ek hoop nog op jou
(I still hope for you)
Waar jy verdwaal in jou verlede
(Where you get lost in your past)
Kom ek jou in tou
(I will rope you in)
Met my gevlegde vers
(With my platted verse)
Vol bitter en blou
(Full of bitter and blue)

INSTRUMENTAL BRIDGE

OUTRO:
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Ek 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê...
(But if you lay still...)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Nes jy dink die wereld tol een kant toe skop afrikaans jou terug na jou wortels toe, amazing song

kevinlowe
Автор

Love that the Boer is keeping their language and culture so beautifully alive in music. Hou so aan, lief julle.

dudleyristow
Автор

Hierdie is ongelooflik. Ons het meer van hierdie tipe Afrikaanse musiek nodig. Baie dankie vir julle puik talent wat julle met ons deel. #TrotsAfrikaans

SuperJacqueline
Автор

This was in my recommended and as a South African I had to give it a listen, Afrikaans has never sounded so good😳🥰

bonniem
Автор

Bitter mooi lied diep song baie dankie het baie betekins vir my

StephanusSwanepoel
Автор

This is two of the best Talents in the small country of South-Africa singing in Afrikaans!

janduplessis
Автор

Danie is na my mening die GOAT van Afrikaanse liriekskrywers. En nee, ek het nie vergeet van Anton, Coenie en Koos nie, maar die man skep nuutskeppings in sy liedjies, waarvan jy die mening perfek verstaan al het jy nog nooit tevore die uitdrukking gehoor nie

jacquesdevilliers
Автор

Amazing! Twee van Suid-Afrika se beste kunstenaars. 👏🏼

dylandicks
Автор

Definitief een van die mooiste liedjies wat ek al gehoor het! Ek sal kan doen met só EP!

dianvanzyl
Автор

Liewe hemel! Inspirerend mooi: waarlik 'n klein kombers wat my diepste drome van 'n beter môre warm hou...

DmitriGAJegels
Автор

Naas Janie en Elandrè se song is hierdie maklik die mooiste song ever!❤

louisevangass
Автор

Ek is mal oor jou Musiek. Dit is pragtig. Laat mens sommer verlang na mense wat mens nog moet ontmoet

mr.t.wrench
Автор

dit is 'n pragtige massering en jou stem laat my hart raak. dit is lekker om te weet dat jy iemand aan jou kant het wat in jou glo❤

lindelambokoma
Автор

Dis Julle stemme balanseer mekaar so mooi uit! 😍❤❤

gailboer
Автор

'N duo wat ons nie geweet het ons nodig het nie, maar sjohhh 😍

miekebotha
Автор

So Mooi. Het hierdie een glad nie sien kom nie. Dis 'n meesterstuk!
Well done🎶👍♥️👍🎵😎

tiaandupreez
Автор

Een van die mooiste liedjies wat ek ooit gehoor het. Kos vir die siel in die chaotic tye❤️

warrenwelman
Автор

Awesome musiek, dis die Afrikaans wat ek wil hê my kinders moet luister en onthou! Dankie julle

monkeytails
Автор

Only word that can describe this:

Wow!😍

juankitshoff
Автор

Absolutely love this song, there voices fit Perfectly together ❤❤❤🔥

hopeadams
join shbcf.ru