My pa offer my aan satan | Met Amanda

preview_player
Показать описание
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ekt verskeie bewyse dat bitterheid en onvergewensgesindheid, kanker veroorsaak. My eie Moeder was n voorbeeld. Hoe jammer tog!! Die lewe kan sooo mooi wees vir elkeen...bly biddend...JESUS ONS ENIGSTE HOOP EN REDDING..🤗🤗🤗🤗

hettiebotha
Автор

What a testimony. Someone once said, " it's not only the right thing to forgive but the righteous thing to do".

charlenejulius
Автор

Baie dankie vir hierdie getuienis. Baie liefde

idastoop
Автор

Vergifnis bring jou onder Vader se vlerke Psalm 91 beskerming. Al voel jy nie lus om te vergewe erken dit aan Vader maar doen dit nog steeds.❤❤❤

helenadakovic
Автор

Goeiemore mense, baie dankie! Waardeer die uitsending! Voorspoed en seëninge vir al die kykers ook...🤗🤗

hettiebotha
Автор

In watter vertaling word Sefanja 3 aangehaal in volgende video v Zoë, asb ❤

mariettemaree
Автор

Jire, mos ek na siener van Rensburg kom kyk het nou is my yt gflood met die weird kak 😂😂

AnhAxWoTLK
Автор

Baie kinders loop al op 9 of 10 maande. Al my kids het op 9 maande begin loop

janinesteenkamp
Автор

ken dai het min of meer ook so groot geword my pa was ook besig met duiwels goed

christinaventer
Автор

My pa ook gewerk by Pollsmoor my ma by Westlake college gewerk. Ek is nou 50jr ek was 17jr oud toe ons daar gebly het. My ma het ook by pollster cresh gewerk ons langs crash ingetrek oorkant swembad.

mariaantesner
Автор

Water strand - marine kingdom maar VADER het jou klaar afgesonder van geboorte… LOOF HOM vir SY goedheid

liezelmeiring
Автор

Mense gaan lees asb die Bybel mooi. Daar gaan geen wegraping plaasvind nie. Waar staan dit geskryf.

PieterKruger-nvsr
Автор

Waarheid, En so was daar 'n vrou wat ook deur God se Engel Opdrag gegee was om vir Israel en Suid Afrika te bid reeds in 2006 vir Oorwinning vir wat sou kom.

sawomensvoiceforvictory
Автор

die kanaal is geshadow ban. jy kannie all klokkie druk nie.

michelecrouse
Автор

Jesus is always the choice for Healing 🙏🏻🤍

_Ibarbi._