filmov
tv
N!uu-taal se voortbestaan in gedrang

Показать описание
Upington, 24 September - Een van die laaste N!uu-sprekers werp alles in die stryd om seker te maak die taal sterf nie uit nie. Katrina Esau, wat in Upington in die Noord-Kaap woon, leer al vir meer as ’n dekade lank vir kinders om die N!uu-taal te praat. En sy is vasberade om daarmee voort te gaan ten spyte van verskeie terugslae by haar skool.