Amptelike lokprent – Ouboet | kykNET

preview_player
Показать описание
Ouboet is nog steeds ’n diesel werktuigkundige by die myn op Orkney, en werk gewoonlik bo-gronds, maar bevind hom nou in die allergrootse penarie…

---

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Kan nie wag nie !!! Lekker Afrikaans op sy beste met puik akteurs in. Willie, dankie, lekker om iets te kyk waarvan mens hou en nie die goed wat hulle in mens se keel wil afdruk nie.

mvandenbergvandenberg
Автор

Wat is die reeks se naam oom ouboet vanTonder

carelswanepoel
Автор

Hoekom kry ek nie die vliek nie hul bly wys ouboet en wors!!!!

willemmeintjes