Heilig | Oase Gemeente

preview_player
Показать описание
HEILIG IS DIE HEER ALMAGTIG.

Saam met alles wat asem het, wil ons vir ewig verklaar dat Hy heilig is.

Ons gebed is dat hierdie lied jou sal lei in 'n spesiale ontmoeting met ons Hemelse Vader.

Luister na Heilig aanlyn

Lirieke:
Ek glo in God die Vader
Die Almagtige
Die Skepper van die heelal

Ek glo in Jesus Christus
God se enigste
Ons Redder & Verlosser

Hy’s heilig, heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig
Waardig is die Lam vir ewig

Ek glo in God Immanuel
Hy wat vir ons is.
Hy omring ons in Sy glorie

Ek glo Sy Gees leef in ons
En U lei ons is in die volle waarheid

Heilig, heilig
Heilig is die Heer Almagtig
Waardig, waardig
Waardig is die Lam vir ewig

Die offer voldoende
My Gees weer gebore
Christus is lewe
Die Waarheid, die Weg

Met alles verklaar ons
Staan op julle dooies
Jesus is lewe
Jesus is lewe

#heilig #oasegemeente

CCLI - 7172858
© Oase Gemeente - 2021
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

HEILIG IS ONSE HEER...Dankie Here vir hierdie lofsang O Jesus dit is gesalfde woorde hierdie, ek het trane van blydskap binne in my...Jesus ons Rots....Sela

ruoanpienaar
Автор

This is my favorite song. I do not understand but a few words and I had chills the very 1st time I listened and could hear the meaning without understanding the words ❤❤❤ because love is the universal language. So I did find a translation of the lyrics to confirm my suspicion that this song is amazing! The English words do it no justice! None.

Keep it up! I love this so much. ❤

SCLed
Автор

Dankie Julle!. Nounet nodig gehaad om die woorde te hoor. God Seen Julle. Ons Koning kom.

andresmit
Автор

Ek luister van vietnam af! Dankie guys die is awesome

danielshaw
Автор

DANK Sy GOD! balsem vir my siel in dié dag, Seënwense!

laetitiaherselman
Автор

Even though I don't understand Afrikaans but I really love it. What a beautiful song!! God bless you guys!

Vikram-Naidu
Автор

Wow, you guys are so anointed!! God is good!!

christravers
Автор

Wow, dit is Stunning en klink awesome. Geseend is julle, Hy sal julle seën in die stad en in die veld. "Deuteronomium 28 : 3-14"

ludwigbrice
Автор

Well done julle! Nie net op 'n goeie music video nie. Maar well done aan die boodskap wat uitkom met die liedjie.

QuintisJacobs
Автор

wil graag met julle in verbinding tree... dalk n epos adres, asb?

angiegraaff
Автор

Ek vind nêrens enige skakel na die gemeente se webwerf of FB blad ens nie,
Waar is hierdie gemeente geleë en is dit 'n onafhanklike denominasie, of deel van 'n groep van kerke?

joppienieman