How to make carp bait cheap | Carp Bait | White dough | Cheap

preview_player
Показать описание
This tutorial teaches you how to create the white dough carp bait. Three different flavors are used: strawberry, almond, banana. Please feel free to like, comment, and share the video.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Lekkuhh. Wat is julle gunstelling plekke om te visvang en julle gunstelling aas en dip geure?

iwanthompson
Автор

Hi, Jul videos is Baie nice Jul moet bietjie by Fishermans hangout gaan vang regtig mooi vis so op 110 meter Dankie vir awesome videos

rugbysports
Автор

Ek sien u gebruik self raising meel. Is ek reg?

gerriegeldenhuys
Автор

Beste visvang channel op YouTube. Leer en improve meer hier as by supercast of by enige van die ander so called groot naam brands 👌

chyduispelser
Автор

When the next fishing video coming guys 😅 i always looking forward toward you new fishing videos

barendventer
Автор

just asking if i make this . must it lay in freez or can i leave in my fish box

neilsanna
Автор

Hi, eks Luke ek bly in Silver Lakes Pretoria. Ek is 13. Ek love visvang en ek het nice plekke wat ons dalk by kan gaan vang. Ek wil net ook weet moet n mens daai merch koop. Of kan ek dalk een kry😏

outtheretv
Автор

Probeer bietjie glycerine saam jou essence te gooi as jy die deegie maak ...ek dink dit sal nogal kan werk

dawidbreedt
Автор

Hoe lank Kan men's die deeg bere?

willemdrury
Автор

Hi oom hoe vir lank kan die deeg gestoor word?

randomness